’n Pastoor van Khayelitsha is in aanhouding nadat hy jong vroue glo bedrieg en aan hulle gesê dat hulle seks met hom moet hê ...
Nie net het die raad van die Universiteit van Kaapstad (UK) irrasioneel opgetree deur twee “anti-Israel-resolusies” te ...
Pres. Cyril Ramaphosa se kritici is in baie opsigte reg oor sy staatsrede van Donderdagaand, sy eerste as hoof van die regering van nasionale eenheid (RNE).
Die opspraakwekkende verhoor oor die moord op Stefan Smit het vandeesweek met alle erns in die hooggeregshof in Kaapstad ...
’n Verkragter is 30 jaar tronkstraf opgelê nadat ’n jong vrou deur ’n wingerd moes kruip om van hom af weg te kom en onder ’n ...
’n Gastehuiseienaar van die Paarl en ’n man aan wie hy in Oktober 2022 glo stemnotas met rassistiese woorde gestuur het, het ...
Groot kommer heers oor die impak op seelewe en ’n verlies aan visvangste nadat nog olie uit die wrak van die vragskip Ultra Galaxy aan die Weskus gelek het.
In Engels word daar gepraat van “guilty by association”. Dis wanneer jy blindelings met iemand anders se sienswyses verbind ...
Die voormalige supermodel Naomi Campbell (54) gaan appelleer teen ’n besluit van Brittanje se liefdadigheidswaghond dat sy ...
Zirk van den Berg, die skrywer wat al dekades in Nieu-Seeland woon, werk met Afrikaans soos min hom kan nadoen. So kom sy ...
Die aktrise Kim Syster se lewe is besig, maar sy’s dolgelukkig en smoorverlief – op manlief Chris, en hul babaseuntjie, ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante ...