In celebration of its 21st anniversary, Capsicum Culinary Studio, South Africa’s leading culinary school with seven campuses nationwide, is giving away a staggering 21 bursaries in its Capsicum ...
Die gewilde komediant Trevor Noah sê al lyk sy boek soos ’n kinderboek is dit eintlik nie een nie. Die boek is bedoel vir ...
Die Wes-Kaapse polisie het pas bevestig dat niemand nog in hegtenis geneem is ná twee onlangse moorde, wat onderskeidelik in ...
’n Skapie wat sommer vinnig diep in kinders se hart gaan kruip, kuier op Saterdag 16 November by die Geloofsentrum ...
Die afgelope jaar en drie maande was ’n rowwe tyd vir Suid-Afrika se bekende poetsbakker en rolprentmaker weens mislukte ...
Diegene met breipenne is onlangs herinner aan hoekom hulle doen wat hulle doen. Linda Louw, een van die koördineerders, het ...
Die aftel na die volgende seisoen van een van Suid-Afrika se gewildste werklikheidsreekse skop Sondag (27 Oktober) om 20:00 ...
In sy nuwe musiekvideo ding Francois van Coke mee teen die land se grootste sportsterre en Dodo en Karlien van Jaarsveld hoop ...
Die derde seisoen van die telenovelle Diepe waters is onlangs bekendgestel. En min dinge is so seker soos dit: Nóg donker ...
Twee werknemers van Exotic Animal World in Klapmuts het die afgelope Sondagaand ’n benoude ervaring gehad tydens ’n inbraak ...
Dit is reeds meer as twee jaar sedert konstruksiewerk aan die R301, oftewel die Wemmershoekpad, in die omgewing van ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante ...